Die gemenereghuwelik in Suid-Afrika
Daar is geen gemenereghuwelik in die Suid-Afrikaanse reg nie. Mense glo dat deur vir ‘n aaneenlopende tydperk saam met iemand anders te woon, regte en verpligtinge tussen hulle gevestig word. Hierdie misverstand kom veral voor by jong volwassenes. Die enigste manier om onder ons reg beskerming te geniet is deur ‘n universele vennootskapooreenkoms tussen die […]