Skip to main content

Expert Legal Services with Personalised Support ꟾ Madeleyn Inc.

Kansellasie van daardie gimnasiumkontrak

Almal van ons het al Nuwejaarsvoornemens gemaak. Hierdie jaar gaan ek begin oefen, gesond eet, minder tyd op kantoor bestee en meer tyd met die gesin deurbring. Om jou voorneme uit te voer, sluit jy dadelik na terugkeer van jou Desembervakansie by die plaaslike gimnasium aan. Dit pla nie eers of die kontrak vir twee, […]