Skip to main content

Expert Legal Services with Personalised Support ꟾ Madeleyn Inc.

Haastige hond verbrand sy mond

Mandie aanvaar verkeersboetes as ‘n “lewensfeit“ en beskou oortredings as die buig van reëls eerder as die pleeg van ‘n misdaad. Maande later arriveer die verkeerskennisgewing in die pos en Mandie berei haar voor  vir `n swaar boete. Sy is egter geskok wanneer die kennisgewing haar verwittig dat sy in die hof moet verskyn en […]