Misbruik van die Insolvensiewet
Op 4 Maart 2014 het Regter Binns-Ward in die Kaapse Hooggeregshof ‘n interdik teen ‘n maatskappy toegestaan wat bedrog gepleeg het in terme van die Insolvensiewet (hierna verwys as ‘die Wet’). Die maatskappy dit as volg gedoen: Elke week soek die maatskappy se werknemers deur die ‘Groen Staatskoerant’ vir advertensies van verkope eksekusie van residensiële […]