Skip to main content

Expert Legal Services with Personalised Support ꟾ Madeleyn Inc.

Mede-Eienaarskap van grond

Die woord “mede-eienaarskap” met betrekking tot grond beteken dat twee of meer persone ‘n stuk grond gelyktydig in onverdeelde aandele besit. ‘n Aandeel in die grond beteken nie dat ‘n bepaalde gedeelte van die grond besit word nie. ‘n Mede-eienaar wat ‘n aandeel in grond hou, kan nie aanspraak maak op ‘n bepaalde stuk grond […]