Vermaak by jou gunsteling plaaslike restaurant of kwekery: Wie is aanspreeklik vir jou kind se veiligheid?
Ons hoor dikwels van fratsongelukke waarin ‘n kind of ‘n kleuter beseer is. Het hierdie iets geword wat die samelewing as vanselfsprekend aanvaar? Wie is aanspreeklik en wie is verantwoordelik vir veiligheid in hierdie situasies? Ongelukke gebeur so vinnig – die soort ongelukke wat ‘n dag van opwinding en vreugde in ‘n nagmerrie gevul met […]