Die Lewende Testament
Die meeste mense verstaan die belang daarvan om ‘n geldige testament te hê, waarvolgens ‘n eksekuteur aangestel en begunstigdes benoem word ten einde uitvoering te gee aan die verdeling van die testateur se eiendom by sy of haar afsterwe. Maar hoeveel mense ag dit nodig om ‘n lewende testament op te stel? ‘n Lewende testament […]