Skip to main content

Expert Legal Services with Personalised Support ꟾ Madeleyn Inc.

Verskil tussen likwidasie en sekwestrasieproses

Die aansoek prosedures vir likwidasie of sekwestrasie word dikwels met mekaar verwar, en baie mense dink dat die prosesse dieselfde is. Daar is egter ‘n groot verskil tussen die twee. ‘n Eenvoudige definisie van likwidasie is die proses waardeur ’n maatskappy sy vry (onbeswaarde) bates verkoop, om sodoende die bates te omskep in kontant wat […]