Wat is die betekenis van saaklike sekerheid?
Saaklike sekerheid beteken dat ‘n skuldeiser op grond van ‘n vorderingsreg teen ‘n skuldenaar (hoofskuld) ‘n beperkte saaklike reg op ‘n saak of sake van die skuldenaar verkry as sekuriteit vir die nakoming van die vorderingsreg (hoofskuld) deur die skuldenaar. Saaklike sekerheid verskil van persoonlike sekerheid deurdat ‘n skuldeiser in die geval van persoonlike sekerheid […]