Wie kan aansoek doen vir ‘n beskermingsbevel teen gesinsgeweld en wat is die betekenis van ‘n “gesinsverhouding”?
Die Wet op Gesinsgeweld 116 van 1998 (“die Wet”), het op 15 Desember 1998 in werking getree. Die doel van hierdie wet is om slagoffers teen gesinsgeweld te beskerm. Dit stel ‘n prosedure daar vir ‘n persoon om aansoek te doen vir ‘n beskermingsbevel by die hof. Die Wet verwys na die persoon wat die aansoek […]