Skip to main content

Expert Legal Services with Personalised Support ꟾ Madeleyn Inc.

Die ABC van die aanneming van kinders

Artikel 229 van die Kinderwet bepaal dat die doel van die  aannemingsprosedure is om kinders te beskerm en te versorg deur ‘n veilige, gesonde omgewing met positiewe bystand te verskaf, en om die doelwitte van permanensiebeplanning te bevorder deur kinders te verbind tot ander veilige en versorgende familieverhoudinge wat bedoel is om ‘n leeftyd te […]