Basiese diensvoorwaardes
Daar is basiese voorwaardes wat in die Wet op Basiese Diensvoorwaardes 75 van 1997 uiteengesit word. Die Wet reguleer, onder andere, die werksure wat werknemers toegelaat mag word om te werk. Of hierdie voorwaardes in die praktyk toegepas word, is egter onseker. Die Wet op Basiese Diensvoorwaardes 75 van 1997 (WBD) stel sekere minimum standaarde […]