Skip to main content

Expert Legal Services with Personalised Support ꟾ Madeleyn Inc.

U testament en buitelandse bates

Elke land het sy eie wetgewing met betrekking tot die vererwing en ondertekening van testamente. Dit is dus moontlik dat u Suid-Afrikaanse testament nie aan al die vereistes voldoen van die land waar die buitelandse bates geleë is nie. Dit mag die gevolg hê dat u buitelandse bates nie in terme van u laaste testament […]

Is dit voordelig om ‘n trust te stig?

Die Trust kan beskryf word as ‘n regsverhouding wat ontstaan waarby die stigter bates onder die beheer van Trustees plaas. Dit gebeur óf in die stigter se leeftyd (inter vivos trust), óf by die stigter se dood (testamentêre trust). Hierdie artikel gaan fokus op die voordele en nadele van die inter vivos trust. Die voordele […]