Skip to main content

Expert Legal Services with Personalised Support ꟾ Madeleyn Inc.

Noodweer: Beskerming van eiendom

Ontneming van eiendom gaan nie altyd gepaard met fisiese bedreiging vir die eienaar nie, maar die gemeenregtelike verweer van Noodweer skep tog die bevoegdheid om eiendom te beskerm. Waar ‘n persoon ‘n slagoffer van ‘n onregmatige aanval op sy eiendom is, mag hy die aanval met geweld afweer. Die gevaar moet ‘n waarskynlike risiko van […]