Hantering van geskille oor ‘n afgestorwe familielid se boedel
As iemand ‘n aansienlike boedel nalaat mag dit konflik tussen die moontlike erfgename veroorsaak. Die hulp van ‘n prokureur wanneer ‘n boedel beredder word, kan onnodige moeilikheid verhoed. Die Wet op Administrasie van Boedels, 1965, bepaal wat met ‘n persoon se boedel na afsterwe moet gebeur. Sekere stappe moet gedoen word om te verseker dat […]