Skip to main content

Expert Legal Services with Personalised Support ꟾ Madeleyn Inc.

Korporatiewe beheer – Direksie vergaderings

Korporatiewe beheer – Direksie vergaderings Die Maatskappywet 71 van 2008 (“die Wet”) spesifiseer dat ‘n maatskappy en maatskappy aangeleenthede bestuur moet word onder die beheer van ‘n raad van direkteure, wie die bevoegdhede moet hê om al die magte en funksies binne die maatskappy struktuur te kan uitoefen. Die algemene magte van die raad van […]