Skip to main content

Expert Legal Services with Personalised Support ꟾ Madeleyn Inc.

Waarom neem die oordrag van my eiendom so lank?

Nadat ‘n koopkontrak onderteken is wil die kopers meestal met groot opgewondenheid en so gou moontlik in die eiendom intrek. Wanneer hulle egter in kennis gestel word van die proses wat voor registrasie moet plaasvind, plaas dit dikwels ‘n demper op hulle opwinding. Gepaardgaande hiermee kan daar selfs vertragings met die transaksie voorkom. Ten einde […]

Kapitaalwinsbelasting en die verkoop van ‘n eiendom

Kapitaalwinsbelasting het in werking getree op 1 Oktober 2001. Kapitaalwinsbelasting is betaalbaar op die wins wat ‘n verkoper maak wanneer sy eiendom verkoop word. Wat beteken Kapitaalwins? Die bedrag waarmee die opbrengs van ‘n verkoping van ‘n bate die basiskoste oorskry, staan bekend as die kapitaalwins. Wat is basiskoste? Die basiskoste van ‘n bate is […]