Skip to main content

Expert Legal Services with Personalised Support ꟾ Madeleyn Inc.

Hantering van geskille oor ‘n afgestorwe familielid se boedel

As iemand ‘n aansienlike boedel nalaat mag dit konflik tussen die moontlike erfgename veroorsaak. Die hulp van ‘n prokureur wanneer ‘n boedel beredder word, kan onnodige moeilikheid verhoed. Die Wet op Administrasie van Boedels, 1965, bepaal wat met ‘n persoon se boedel na afsterwe moet gebeur. Sekere stappe moet gedoen word om te verseker dat […]

Sekere riglyne vir boedelbeplanning

Die hoofdoel met boedelbeplanning is om toe te sien dat soveel as moontlik van jou geakkumuleerde rykdom vir jou eie voordeel aangewend word en vir die maksimum voordeel van jou afhanklikes by jou dood. “Boedelbeplanning” word gedefinieer as die proses waarin ‘n program geskep en bestuur word om: Jou bates tydens jou leeftyd in stand […]