Tersydestelling van ‘n huwelik
Toestemming is ‘n noodsaaklike element van ‘n geldige huwelik en die partye tot ‘n huwelik moet tydens ‘n siviele seremonie voor ʼn huweliksbeampte bevestig dat hulle vrywillig tot ‘n huwelik met mekaar instem.[1] Daar is sekere omstandighede waar dit gesê kan word dat konsensus nie teenwoordig was nie, en dit sal hieronder bespreek word. Ses […]