Verandering van huwelikstatus na ’n ander vorm van huwelikskontrak
Artikel 21(1) van die Wet op Huweliksgoedere Nr 88 van 1984 bepaal dat ‘n man en vrou gesamentlik by die hof kan aansoek doen om verlof om die huweliksgoederebedeling wat van toepassing is op hulle huwelik, te verander. Vereistes Die hofuitspraak van Lourens et Uxor 1986(2) SA 291 (C) stel riglyne daar wat die hof […]