Skip to main content

Expert Legal Services with Personalised Support ꟾ Madeleyn Inc.

Statutêre vereistes vir ’n onafhanklike deskundige verslag in terme van artikel 114

In terme van die bepalings van artikel 48 van die Maatskappywet No. 71 van 2008 (“die Wet”) is dit moontlik dat ’n maatskappy aandele wat uitgereik is kan terugkoop van aandeelhouers. Hierdie terugkoop van aandeletransaksies moet egter aan spesifieke statutêre vereistes soos in die Wet uiteengesit, voldoen. Artikel 48(8)(b) van die Wet bepaal dat ’n […]

Korporatiewe Beheer – ’n Trust as ’n lid van ’n beslote korporasie

Die Wet op Beslote Korporasies No 69 van 1984 (“die Wet”) het voorsiening gemaak vir die oprigting van beslote korporasies wat eenvoudige, gedereguleerde en buigsame entiteite met beperkte aanspreeklikheid is wat veral vir klein ondernemings geskik is. Hulle het eie regspersoonlikheid en geniet die voordele van ewigdurende opvolging. Die Maatskappywet No 71 van 2008, verbied […]