Skip to main content

Expert Legal Services with Personalised Support ꟾ Madeleyn Inc.

Die deliktuele aksie vir owerspel.

Die deliktuele aksie vir owerspel teen ’n derde party met wie ’n eggenoot owerspel gepleeg het, vind nie meer aanwending in die Suid-Afrikaanse reg nie. Die 70 jaar oue aksie, wat gegrond is op die actio iniuriarum en handel oor ’n individu se persoonlike eer en gevoelslewe, is op 25 September 2014 deur die Hoogste […]