Skip to main content

Expert Legal Services with Personalised Support ꟾ Madeleyn Inc.

Wat is ouerlike regte en verantwoordelikhede?

Die regte en verantwoordelikhede van ‘n ouer word uiteengesit in Kinderwet 38 van 2008 (die “Kinderwet”) en kan beskou word as ‘n komplekse stel regte, pligte en verantwoordelikhede wat in die beste belang van die kind uitgevoer moet word. Hierdie regte en verantwoordelikhede sluit die volgende elemente in, naamlik versorging van die kind, handhawing van […]