Skip to main content

Expert Legal Services with Personalised Support ꟾ Madeleyn Inc.

Skadevergoeding en die Actio de Pauperie

Om ‘n hond as troeteldier te hê, is sekerlik een van die mees vervullende ervarings en ‘n onuitputlike bron van onvoorwaardelike liefde, maar terselfdertyd bring dit ook groot verantwoordelikhede mee. Nou praat ek nie eens van die veeartsrekeninge en die versorging en oefening wat jou viervoetige vriend nodig het nie. Wanneer jy ‘n hond besit […]