Registrasie van sterftes en doodsertifikate in Suid-Afrika
Suid-Afrikaanse burgers beskik oor die algemeen nie oor voldoende kennis rakende die prosedures verbonde aan die registrasie van ʼn sterfte, die verkryging van ʼn doodsertifikaat, of hoe en waar hierdie prosesse afgehandel kan word nie. Om die afsterwe van ’n familielid te verwerk is op sigself ’n beproewende tydperk, sonder die ekstra drama daaraan verbonde […]