Diskriminasie teen swanger vroue in die werkplek
Werknemers word dikwels in die gesig gestaar deur ‘n moeilike situasie in die werkplek wanneer hulle swanger word. Baie instellings reageer nie gunstig teenoor vroulike werknemers wat swanger word nie. Daar word dikwels op verskeie direkte en indirekte maniere teen hierdie werknemers gediskrimineer. Daar is egter duidelike riglyne wat werknemers in sulke situasies beskerm en […]