Aanhegtings en toebehore
Baie oordragprokureurs het al hierdie vraag van ‘n verkoper gehoor: “Kan ek die stoof of die gordynrelings of die rakke of die… verwyder?” Die mees algemene dispuut wat tussen ‘n verkoper en ‘n koper ontstaan, gaan oor die vraag wat as aanhegtings en wat as toebehore beskou word. Die eenvoudige antwoord sou wees dat dit […]