Word verjaring gestuit deur die betekening van ‘n aansoek om voeging?
In die onlangse beslissing van Taylor & Associates v Bell Real Estates en Renasa Insurance Company was die Appèlhof gemoeid met die vraag of die hof van eerste instansie korrek was deur te bevind dat die diening van ‘n aansoek om voeging, verjaring gestuit het. Die relevante artikels van die Wet op Verjaring bepaal soos […]