Beskermingsbevel
In hierdie artikel bespreek ons die wyse waarop ‘n beskermingsbevel verkry word, die moontlike redes vir so ‘n bevel, asook die gevolge wat ontstaan indien so ‘n bevel nie gehoorsaam word nie. ‘n Beskermingsbevel kan beskryf word as ‘n tipe hofbevel wat vereis dat partye sekere handelinge moet verrig, of nie moet verrig nie. Hierdie […]
Wie kan aansoek doen vir ‘n beskermingsbevel teen gesinsgeweld en wat is die betekenis van ‘n “gesinsverhouding”?
Die Wet op Gesinsgeweld 116 van 1998 (“die Wet”), het op 15 Desember 1998 in werking getree. Die doel van hierdie wet is om slagoffers teen gesinsgeweld te beskerm. Dit stel ‘n prosedure daar vir ‘n persoon om aansoek te doen vir ‘n beskermingsbevel by die hof. Die Wet verwys na die persoon wat die aansoek […]
Beskerm jouself en jou kinders: STOP TEISTERING so…
Die verkryging van ‘n beskermingsbevel teen teistering was nog nooit so maklik en koste-effektief nie. Hoekom is dit dan van belang, aangesien ‘n beskermingsbevel tot dusver slegs van toepassing was op persone wat in ‘n naby verhouding teenoor mekaar staan, met ander woorde indien hulle verloof is of was, getroud is of was, saamgewoon het, […]