Korporatiewe beheer – ’n Refleksie
Die einde van 2018 het aangebreek en soos met alles wat tot ʼn einde kom, kyk ons terug na dit wat verby is. Ons het dit dus goedgedink om ʼn kort opsomming vir u te gee van die belangrike onderwerpe wat gedurende die jaar aangeraak is. CIPC jaarlikse opgawes In terme van Artikel 33 van […]
Statutêre vereistes vir ’n onafhanklike deskundige verslag in terme van artikel 114
In terme van die bepalings van artikel 48 van die Maatskappywet No. 71 van 2008 (“die Wet”) is dit moontlik dat ’n maatskappy aandele wat uitgereik is kan terugkoop van aandeelhouers. Hierdie terugkoop van aandeletransaksies moet egter aan spesifieke statutêre vereistes soos in die Wet uiteengesit, voldoen. Artikel 48(8)(b) van die Wet bepaal dat ’n […]