Skip to main content

Expert Legal Services with Personalised Support ꟾ Madeleyn Inc.

My eks het ‘n nuwe metgesel. Moet ek steeds onderhoud betaal?

Jou eksvrou leef nou gelukkig saam met ‘n nuwe metgesel. Hulle het ‘n bestendige verhouding en dit lyk nie of haar nuwe metgesel ‘n tekort aan geld het nie. Waarom moet jy dan steeds onderhoud aan jou eksvrou betaal? Die onderhoudsverpligting Geen van die gades het ‘n wetlike aanspraak op onderhoud nie. Die taal van […]

Geldigheid van ʼn huweliksvoorwaardekontrak

Die opstel en ondertekening van ʼn huweliksvoorwaardekontrak moet versigtig benader word. Benewens die feit dat die inhoud feitelik korrek moet wees, moet al die nodige bepalings daarin vervat word om die kontrak geldig te maak. Indien daar versuim om ʼn huweliksvoorwaardekontrak op te stel, mag dit lei daartoe dat ʼn huwelik as binne gemeenskap van […]

Internasionale liefde ontmoet die reg

‘n Suid -Afrikaanse burger “x” besluit hy wil na skool in Engeland gaan studeer. Tydens sy studies oorsee ontmoet hy die liefde van sy lewe “y” ‘n Britse burger. Beide partye besluit dat hulle met mekaar wil trou, maar is onskeker of hulle huwelik, geldig sal wees wanneer hulle terugkeer na Suid- Afrika. Die bogemoende […]